Wikipedia:Hoe om 'n nuwe bladsy te skep

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek

Alle nuwe gebruikers wil natuurlik weet hoe om 'n nuwe bladsy te skep.

Daar is verskillende maniere om nuwe artikels te skep:

  1. Soos jy deur bestaande artikels lees, kan daar skakels wees wat wys na artikels wat nog nie bestaan nie. Dit word aangedui met 'n rooi skakel of met 'n vraagteken (hierdie gedrag kan by "voorkeure" bepaal word). Deur op so 'n skakel te kliek, sal jy geleentheid kry om die nuwe artikel te skep. Onthou om eers te kliek op Wys voorskou om te sien hoe die resultaat gaan lyk.
  2. Om 'n splinternuwe artikel te skep waarvoor daar nie 'n skakel is nie, kan so 'n skakel in 'n verwante artikel bygevoeg word. So word die verbindings tussen die artikels ook bewerkstellig. Doen dit deur 'n bestaande artikel te redigeer en die skakel by te voeg. Kliek op Wys voorskou, en as alles mooi lyk, Stoor bladsy.
  3. Om 'n artikel te skep sonder om 'n bestaande bladsy te redigeer, wysig jou gebruikerblad of die Sandput en skep 'n skakel soos hier bo. Wys voorskou sal dan 'n skakel wys waarop gekliek kan word, sonder dat dit nodig was dat 'n ander bladsy gewysig moes word. Dan hoef 'n mens nie die verwysingsbladsy te stoor nie.
  4. Nog 'n maklike metode om 'n artikel te skep sonder om 'n bestaande bladsy te redigeer is om die naam van die ongeskepte artikel in die soek-blokkie in te tik en dit dan te soek. 'n Rooi skakel sal verskyn in die boodskap wat verskyn. Deur op die rooi skakel te kliek, sal u geleentheid kry om die nuwe artikel te skep.
http://www.zed.zedtrabat.info//w/af/Nuwe_artikel_se_naam

Die laaste drie metodes is nie noodwendig die beste nie aangesien dit kan aanleiding gee tot wees-artikels (artikels waarna daar nie verwys word nie). Hierdie artikels sal dus nie so maklik bruikbaar wees vir iemand wat die ensiklopedie besoek nie.

Let wel!. Dit is nie toelaatbaar om werk wat deur kopiereg beskerm word hier te plaas of te vertaal nie. Kry eers toestemming van die kopiereghouer en noem dat dit hier onder die GNU Free Documentation License versprei sal word.

'n Paar gedagtes:

[wysig] Sien ook

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes
Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale

901 rehabilitacja warszawa Nadzór budowlany Forum emule wesele Gliwice Wynajem sal szkoleniowych Kraków